Neels Nuwenhuys van Pearly Beach vra:
Hi Dave watse oulike vrugie is die?
Is dit eetbaar. Baie dankie groete

Surinam kersie
Dave antwoord:
Hierdie lieflike vruggie is eintlik ‘n Eugenia, maar hierdie een staan bekend as die Surinam-kersie.
Alhoewel eetbaar is die smaak effe frank.
Klik hier om meer te lees.