Vra vir Dave
Hierdie forum ontvang oorweldigend baie navrae. Ongelukkig moet Dave selektief te werk gaan met die antwoorde. Ons vra lesers se begrip.
Leser vra: Kyk die vreemde kuttels!
Hierdie vreemde kuttels het Dave aan die raai. Maar daar is dalk ‘n moontlike verklaring. Lees hier.
Leser vra: Ken jy die blom?
Hierdie blomme is nie wat jy dink nie. Hulle word veral vir sierplante gekweek, maar is nogal raar in Suid-Afrika.
Leser vra: Wat veroorsaak die rooi vlekke?
‘n Uitslag aan die blare wat lyk soos rooi vlekke is die fungus-infeksie genaamd perske-rolblaar en is voorkomend, maar nie behandelbaar nie.
KYK: Wurms vreet ruspe lewendig op!
Het jy al gesien hoe die berugte ruspe sy moses teekom? Hierdie leservideo wys dit in fyn besonderhede.
Een reuse ouweltjie! Maar is dit giftig, vra leser
Hierdie allemintige sampioen is op ‘n leser se grasperk gevind. Dave vertel meer.
Pluimpie oor my webblad – en meer oor dié foto
‘n Leser vra waar is hierdie foto geneem.
Leser vra: Wat is fout met my boom?
Die Japanese esdoring se blare is netjies rooi en word dan geleidelik rooi. Maar hierdie leser se boom is nukkerig.
Kan Namakwaland se blomme muteer en nuwe spesies vorm?
Kan Namakwaland se blomme muteer en heeltemal nuwe spesies vorm? Hier is die antwoord.
Sulke karnallies! Leser betrap tiptolle op heterdaad
‘n Leser het die skuldiges wat so onder die vetplante maai op heterdaad betrap.
Kyk hoe hierdie bidsprinkaan haar eiers lê
Het jy al gesien hoe bidsprinkane hul eiers vasmessel. Hier is hoe dit lyk. Dave verduidelik meer.
Leser vra: Watter gogga is dit?
‘n Leser het hierdie outjie op sy vensterbank gekry. Dave het by dr. Johan Pretorius gaan kers opsteek.
Bosvark en erdvark: Is die foto eg?
Dave word oorval met navrae oor hierdie foto. Maar is dit eg? Kan ‘n bosvark en ‘n erdvark kruis?
Leser vra: Watter spinnekop lyk so grillerig
Die kalant lyk dalk grillerig, maar is hy so gevaarlik soos wat hy lyk?
Vra vir Dave: Kan jy hierdie blom uitken?
Kan jy hierdie blom uitken? Dis ‘n algemene blom en Dave meen dit moet meer in ons tuine aangeplant word.
Leser vra: Wat is hierdie reuse vlieënde gogga?
Hierdie kalant is ‘n vlettervlie en is al deur Boerneef beskryf!
Leser vra: Kan peperboom allergieë veroorsaak?
Kan ‘n peperboom allergiese reaksies laat ontstaan? Dave antwoord oor hierdie indringer in veral ons binneland.
Leser vra: Wat skuil in hierdie tonnel?
Kompleet met takkies en stokkies gebou – ‘n leser vra wie hierdie nes maak.
Leser vra oor dié bos: Van koffie tot bier is al met hom gemaak!
‘n Leser vra oor die bos van Boshof. Die bessies het ‘n interessante gebruik en ook NP van Wyk Louw het al daaroor gedig.
Leser vra: Wat is hierdie gogga van die Karoo?
Dave antwoord oor die gevreesde gifweerstandige kakkerlak, ‘n Amerikaner wat hom nou al tot in die Karoo bevind!
Leser vra: Hoe roep jy n pofadder?
‘n Leser vra oor die gebruik van ‘n lee bottel as die wind waai wat dan die pofadders lok om uit te kom.
Leser vra: Watter spinnekop is die wat homself in my huis in nooi?
‘n Leser vra of dit die gewone tuinspinnekop is.
Leser vra: watter slang is dit aan die Weskus?
‘n Leser het hierdie slang aan die Weskus opgemerk. Sou jy dit kon uitken?
Waar is Jan Frederik se maatjie?
‘n Leser vra of die voël ‘n nuwe maatjie gaan kry nadat die mannetjie gesterf het.
Dis winter – is daar slange tussen wingerde?
Dis winter, maar… hierdie antwoord mag jou verras.
KYK: Grillerige gas kan pret verskaf, mits jy slakke kan verduur!
Wat toe lyk na ‘n vreemde, grillerige wurm, is toe al die tyd ‘n plesierige kalant.
Immergroen: die boek
Navraag oor my skrywe verwys, hier is die boek!
Muishond en Kaapse kobra kry stry
Hierdie lieflike video, geneem in die Rustenberg-vallei, Stellenbosch.
Wurm met gesplete tong
‘n Ongewone wurm met ‘n gesplete tong… lees hier wat dit is.