Vra vir Dave
Hierdie forum ontvang oorweldigend baie navrae. Ongelukkig moet Dave selektief te werk gaan met die antwoorde. Ons vra lesers se begrip.
Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken
‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.
Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?
Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…
Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?
Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!
Leser vra: Vlieënde gedrog?
Hierdie kalant het eintlik ’n groot rol te speel in ’n ekosisteem.
Leser vra: Blaassprinkaan is dan pienk!
Ek het die kalant nog nie voorheen gesien nie, maar daar is verklarings daarvooor.
Leser vra: Skulp wat saans op dieselfde plek slaap
Hierdie skulpe beweeg weer met laaggety.
Leser vra: Padda soos ’n alien?
Vreemde geluide wat hierdie paddas maak kan hulle dalk na onaardse gediertes laat klink, maar eintlik is hierdie paddas een van my gunstelinge.
Leser vra: Waterskerpioen in my swembad!
Die meneer is een van ons interessante waterinsekte. Maar hanteer hom versigtig…
Video: waaroor baklei dié bye?
Twee mannetjie-skrynwerkerbye stamp kop oor territorium
Vreemde kersie by Pearly Beach
‘n Leser vra na ‘n interessante rooi kersievrug, en vra of dit eetbaar is.
Leser vra: Siekte by spinasie?
Overwagte siektes kan by spinasie opduik. Hier is ‘n kortpad na behandeling.
Leser vra: Wie is hierdie groen meneer?
Hierdie groen meneer het basies een hol struktuur wat dien as ‘n resonansiekamer.
Leser vra: Waarom die knoppe?
‘n Paar kolle is toe iets wat deur die geitjie se vel skyn!
Leser vra: Slang met luiperdkolle?
Hierdie kalant is een van ons ikoniese gifgoed. Sou jy dit kon uitken?
Raaisel: Wat kou hierdie boom se stam?
Die bome se bas word in sulke repe afgeskeur met die krap- of tandmerke wat duidelik op die stam en takke sigbaar is.
Kon dié reus al die pad van Kaap tot in Ceres reis?
Kon ‘n Vryburger dalk ’n steggie van die saffraanpeer in die Kompanjiestuin gesny en dit Ceres toe gebring het?
Leser vra: Hoe gemaak met morsige rooibekkweleas
Die rooibekkwelea staan nie verniet bekend as die vlieënde sprinkaan nie, want hy kan nogal skade aanrig.
Rare arcus-wolk afgeneem
Hoewel die aard en oorsprong van die misterieuse wolk onbekend is, is dit ‘n pragtige verskynsel.
Gogga kom kuier langs man se bed
‘n Vreemde gogga het die oggend op die mat langs die bed gelê…
Leser kry merkwaardige besoeker in sy tuin
‘n Heerlike besoekie van hierdie uiters behendige jagter het ’n inwoner van die Strand te beurt geval.
Leser vra: Help! Hierdie karnallie plunder my tuin!
Die vink plunder die tuin se palm en hou behoorlik sy verjaarsdagpartytjie soos hy baljaar. Hier is Dave se raad.
Leser vra: Kan bloekombome met popelierbome meng?
In Suid-Afrika vind mens beswaarlik gemengde opstande van plantasie-bome, omdat ons ganse bedryf fokus op suiwer kompartemente.
Leser vra: Hoe vind wegvlugduiwe weer hul pad terug?
Wedvlugduiwe is bedrewe waarnemers. Enigiets van die sonlig, infraklank, magnetiese velde en reuk word ingespan.
Namakwaland se blomme se eie snoeiskêr
Dit is nie ’n outjie vir wie jy sommer kaal hande wil aanpak nie. Lees hier hoekom nie.
Groen heuning! Het jy al so iets gesien?
Wat kon hierdie groen heuning veroorsaak het? Daar is reeds paar gevalle opgeteken, maar dit bly n eienaardige verskynsel.
Die helder, kortstondige oomblik in onheilspellende Drakensberg se mis
Wat is dit wat so skielik kon verander en dan verdwyn? Dave verduidelik.
Leser vra: Blom of onkruid?
Hierdie outjie is giftig vir veral hoefdiere en kan opblaaspens veroorsaak. Solank jy dit nie eet nie, geniet hierdie blom se besondere skoonheid.
Ken jy die skilpadbessie?
Hierdie outjie is een van ons mooiste plante en het word gebruik in vele boererate.
Is Koeberg veilig teen aardbewings?
Kan die aardbewing enige veiligheidsrisiko’s inhou vir die Koeberg-kragsentrale?
Leser vra: Watter plant is dit?
Hierdie oulike plant is deur ‘n leser in Kaapstad afgeneem. Maar Dave twyfel of dit inheems is.