Willem van Zyl uit Monumentpark skryf:
Kan jy hierdie torre, bessies, indentifiseer en meer vertel oor waarmee is die 2 besig.
Die een het ‘n witkol op die kop en die ander een nie. Is dit dalk ‘n mannetjie en wyfie ?
Dave antwoord;
Mannetjie skrynwerkerbye is hoogs territoriaal en beskerm hierdie gegiede aktief.
Duidelik word die by hier deur die tuisbewoner verjaag.
Hierdie bye maak nes in dooie hout, en kan somtyds skade aanrig by bestaande houtstrukture.