Verken die
wêreld saam
‘n Visuele reis
Video: Die hemel is op Spookfontein
’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.
Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou
Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.
Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!
Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.
Rare video: koraalkapel aan die voed
Uiters rare beeldmateriaal wys die koraalkapel wat byna nooit in die dag gesien word nie.
Maak korte mette met molle – hier is ’n nuwe idee
Mense vra gereeld watter raad daar is vir molle in die tuin. Nou lyk dit of ons huiskatte dalk die antwoord het.
The gaze of a gorilla
For Dave Pepler, an encounter with a mountain gorilla in Uganda reaches deep into the core of his being and even more so when a gorilla turns the tables and seeks out an encounter with him.
Die detail van die Overberg
Die detail van die dag in die Overberg.
Juweeltjies
Bergpad, Stellenbosch, piepklein juweeltjies.