LUISTER: Hoe hierdie SA padda die eerste swangerskap-toets geraak het
As ‘n vrou in die vyftigerjare wou weet of sy swanger was, moes sy haar urine in ‘n padda laat spuit.