Dié anti-depressant slaan Covid in vroeë studie bloedneus
28
Okt 2021

Lees meer in

‘n Ongewone kandidaat in die stryd teen Covid-19 het nou wetenskaplikes se wenkbroue laat lig. Luister hier.

 

Die stryd teen Covid-19 is al vir meer as ‘n jaar in die wetenskaplike oog. Wetenskaplikes probeer meermale studies en middels vind om Covid-19 bloedneus te slaan. Nou het n nuwe middel – ‘n alledaagse middel wat ons almal ken as ‘n antidepressant – na vore getree. Hierdie middel is redelik goedkoop en is ‘n groot hoop indien dit deur volledige studies onderwerp word en sal dus ‘n goedkoop alternatief bied in die stryd teen Covid-19, veral in Afrika. Dis belangrik om daarop te let dat die voorlopige studie slegs daarop wys dat minder as 10 000 mense aan die studie deelgeneem het asook dat dit onder sekere omstandighede hoërisiko pasiënte verhoed het om in hospitale te beland. Dit sluit in dat mense ‘n 100 milligram van fluvoksamien per dag vir 10 dae moes gebruik het.

 

‘n Ongewone kandidaat in die stryd teen Covid-19 het nou wetenskaplikes se wenkbroue laat lig. Luister hier.

 

 

 

Sondagtafel: Vroeë paasfees

Sondagtafel: Vroeë paasfees

Dave kook ter herinnering aan sy ma met eenvoud as sy riglyn. ‘n Vroeë paasfeestafel is gedek in die tuin.

Dave se Sondagtafel

Dave se Sondagtafel

Vandag kook ek met aspersies in pruscuitto, wortels en aartappels by persie-boud, en vir nagereg klassieke Engelse fool.

VRA VIR DAVE

Die dag as ‘n Springbok jou tuin invaar…

As jy nou wel Springbokke in jou agterplaas aanhou, dan is hier raad. Lees hier…

How to get rid of cockroaches in an ecologically friendly way

Follow this advice if you want to get rid of cockroaches without any unnatural poisons.

Reader asks: Can you identify this awfully ugly bug?

This little bugger is not what it seems to be.

HERINNERINGE

Vergete resepte – nes jou ouma dit sou maak!

Almal het ‘n ouma of ma wat ‘n dis kon gaarmaak en optower – en wat ons nooit meer vandag maak nie – maar wat ons vir altyd sal onthou.

Dave onthou kinderdae, die ritueel van blomme pluk en sy geliefde Ouma

Ou, bekende reuke neem Dave terug na sy kinderdae en sy geliefde Ouma Lily.

Hoe ons aardsheid ons wyse bepaal

Ek het in trane uitgebars, want in my geil verbeelding het daar ’n dooie hondjie gelê in elke bos riete, biesies en ruigte…

VERKENNINGS

Die disrespek en boewery van ons begraafplase

Die skending van ons begraafplase is iets wat aandag moet kry.

Beleef die natuur en die reukruim met Dave

Dave reël gereeld uitstappies met groepe wat belangstel om hul eie wilde sampioene te versamel asook praatjies oor parfuum.

All the photos from the coldest night of the year

Judging by these photos, it was indeed a cold night.