Parfuum in die park: Saterdag, 9 Oktober – Erfurthuis
6
Okt 2021

Lees meer in

Neem asseblief kennis dat die lokaal verander weens reën

 

Parfuum in die park nou in Erfurthuis

 

Hier is my keuse vir Saterdag se parfuum-verkenning, ’n eklektiese verteenwoordiging van die ganse reukpalet. Van soliflores, tot die mees komplekse samestellings, insluitend my eie, eerste poging, Karoo.

 

  • Mimosa Pour Moi L’Artisan Parfumeur
  • Tubereuse L’Artisan Parfumeur
  • Dzing! L’Artisan Parfumeur
  • Fracas Robert Piguet
  • Tilda Swinton Like This Etat Libre d’Orange
  • Kerbside Violet Lush
  • 31 Rue Cambon Eau de Parfum Chanel
  • Caldey Island Lavender
  • Juicy Couture
  • Chinatown Bond No 9
  • Tubereuse Criminelle Serge Lutens
  • Odalisque Nicolai Parfumeur Createur
  • Vetiver Guerlain
  • Nahema Guerlain
  • Private Collection Tuberose Gardenia Estée Lauder
  • Karoo Dave Pepler

 

Karoo Dave Pepler

 

Tema-geure:

  • Katjiepiering
  • Roos
  • Violette
  • Gemmer
  • Pampoen
  • Vetiver

 

 

Lees ook : Parfuum in die park vir meer inligting

VRA VIR DAVE

Die dag as ‘n Springbok jou tuin invaar…

As jy nou wel Springbokke in jou agterplaas aanhou, dan is hier raad. Lees hier…

How to get rid of cockroaches in an ecologically friendly way

Follow this advice if you want to get rid of cockroaches without any unnatural poisons.

Reader asks: Can you identify this awfully ugly bug?

This little bugger is not what it seems to be.

HERINNERINGE

Vergete resepte – nes jou ouma dit sou maak!

Almal het ‘n ouma of ma wat ‘n dis kon gaarmaak en optower – en wat ons nooit meer vandag maak nie – maar wat ons vir altyd sal onthou.

Dave onthou kinderdae, die ritueel van blomme pluk en sy geliefde Ouma

Ou, bekende reuke neem Dave terug na sy kinderdae en sy geliefde Ouma Lily.

Hoe ons aardsheid ons wyse bepaal

Ek het in trane uitgebars, want in my geil verbeelding het daar ’n dooie hondjie gelê in elke bos riete, biesies en ruigte…

VERKENNINGS

Die disrespek en boewery van ons begraafplase

Die skending van ons begraafplase is iets wat aandag moet kry.

Beleef die natuur en die reukruim met Dave

Dave reël gereeld uitstappies met groepe wat belangstel om hul eie wilde sampioene te versamel asook praatjies oor parfuum.

All the photos from the coldest night of the year

Judging by these photos, it was indeed a cold night.