Parfuum in die park nou in Erfurthuis
5
Okt 2021

Lees meer in

Neem asseblief kennis dat die lokaal verander weens reën

Erfurthuis, Ryneveldstraat, Stellenbosch

 

Ek is bang vir reën môre, en het ‘n saaltjie in Erfurthuis, Ryneveldstraat, Stellenbosch bekom. Daar is ruim parkering agter die stadsaal, en ‘n hanetree van Erfurthuis. Ons sien mekaar om 10h00! Die aanbieding sal ongeveer 1,5 uur duur.

 

 

Tema: Somergeure. Ons sal van die wêreld se ikoniese geure beleef, en ook die stories agter hierdie vestommende skeppings. Meeste van hierdie parfuums is nie in Suid Afrika beskikbaar nie, so hier is jou kans om dit te beleef.

 

Tesame met die parfuums, sal ek ook van die individuele komponente aanbied om sodoende die finale komposisie in konteks te plaas.

 

Hier is een van die meesterstukke wat aangebied word:

Fracas by Robert Piguet is a Floral fragrance for women. Fracas was launched in 1948. The nose behind this fragrance is Germaine Cellier. Top notes are Peach, Orange Blossom, Hiacynth, Green Leaves, Mandarin Orange and Bergamot; middle notes are Tuberose, Jasmine, Gardenia, Osmanthus, Narcissus, Lily-of-the-Valley, Carnation, White Iris, Violet Root, Coriander, Rose and Rose Geranium; base notes are Musk, Sandalwood, Amber, Oakmoss, Vetiver and Cedar. This perfume is the winner of award FiFi Award Hall Of Fame 2006.

 

 

 

Die koste beloop R140 per persoon, en kinders onder 16, halfprys.

 

 

Sondagtafel: Vroeë paasfees

Sondagtafel: Vroeë paasfees

Dave kook ter herinnering aan sy ma met eenvoud as sy riglyn. ‘n Vroeë paasfeestafel is gedek in die tuin.

Dave se Sondagtafel

Dave se Sondagtafel

Vandag kook ek met aspersies in pruscuitto, wortels en aartappels by persie-boud, en vir nagereg klassieke Engelse fool.

VRA VIR DAVE

Die dag as ‘n Springbok jou tuin invaar…

As jy nou wel Springbokke in jou agterplaas aanhou, dan is hier raad. Lees hier…

How to get rid of cockroaches in an ecologically friendly way

Follow this advice if you want to get rid of cockroaches without any unnatural poisons.

Reader asks: Can you identify this awfully ugly bug?

This little bugger is not what it seems to be.

HERINNERINGE

Vergete resepte – nes jou ouma dit sou maak!

Almal het ‘n ouma of ma wat ‘n dis kon gaarmaak en optower – en wat ons nooit meer vandag maak nie – maar wat ons vir altyd sal onthou.

Dave onthou kinderdae, die ritueel van blomme pluk en sy geliefde Ouma

Ou, bekende reuke neem Dave terug na sy kinderdae en sy geliefde Ouma Lily.

Hoe ons aardsheid ons wyse bepaal

Ek het in trane uitgebars, want in my geil verbeelding het daar ’n dooie hondjie gelê in elke bos riete, biesies en ruigte…

VERKENNINGS

Die disrespek en boewery van ons begraafplase

Die skending van ons begraafplase is iets wat aandag moet kry.

Beleef die natuur en die reukruim met Dave

Dave reël gereeld uitstappies met groepe wat belangstel om hul eie wilde sampioene te versamel asook praatjies oor parfuum.

All the photos from the coldest night of the year

Judging by these photos, it was indeed a cold night.