Leser vra: Watter spinnekop lyk so grillerig
16
Sep 2020

Lees meer in

Die kalant lyk dalk grillerig, maar is hy so gevaarlik soos wat hy lyk?

Mossie Oosthuizen van Hartswater vra:

Hierdie tamaaie spinnekop het hom op ons gordyn kom tuis maak. Is hy so gevaarlik as wat hy lyk?

Dave antwoord:

Beste Mossie,

Die foto is effe uit fokus en onvolledig, maar ek is byna seker dis een van die sogenaamde “Nursery web spiders”. Die wyfies dra ‘n eiersakkie, en wanneer die kleintjies gereed is om uit te broei, weef sy dit vas aan grassies en maak ‘n “babakamer”, vandaar die Engelse naam, en pas hulle op totdat hulle redelik selfstandig is. Alhoewel grillerig, is hulle skadeloos.

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.

afAfrikaans