Leser vra: Watter plant is dit?
22
Sep 2020

Lees meer in

Hierdie oulike plant is deur 'n leser in Kaapstad afgeneem. Maar Dave twyfel of dit inheems is.

Soné Mouton van Bellville vra:

Hallo Dave, die plant groei in my ma se tuin in Oostersee, Kaapstad. Sy wil baie graag weet wat hy genoem word en of dit inheems is. Weet jy dalk asb?

Dave antwoord:

Beste Soné

Ek is seker jou plant is ‘n Kalanchoe, ‘n vetplant naverwant aan ons plakkies (Crassula’s).

Die ornamentele spesies kom hoofsaaklik uit Madagaskar, maar hulle is inheems aan Afrika. Ek twyfel sterk of dit inhems tot die Kaap is.

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.

afAfrikaans