Leser vra: Watter gogga is dit?
19
Sep 2020

Lees meer in

'n Leser het hierdie outjie op sy vensterbank gekry. Dave het by dr. Johan Pretorius gaan kers opsteek.

Victor Smit van Pretoria vra:

Ek het die gogga op my vensterbank gekry, hy was darem nog lewend en omtrent ‘n uur se videos van dit maak toe raak dit klaar, geen beweging meer nie.
Die outjie is ongeveer 1,4 mm lank.
Wat sal sy naam kan wees en waarop lewe dit en waar kom dit orals voor? Giftig?

Dave antwoord:

Beste Victor,

Sonder detail van die monddele en die dierasie se onderkant is dit waarlik moeilik om ‘n akkurate uitkenning te maak. Eers het ek gedink dat dit ‘n maaier kan wees, maar nadat ek dit uitgeklaar het met dr. Johan Pretorius, dink ons dis die larwe van ‘n kewer.

Taal

Afrikaans AF Dutch NL English EN French FR Italian IT Portuguese PT Russian RU Spanish ES Xhosa XH Zulu ZU

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.