Leser vra: Blom of onkruid?
7
Okt 2020

Lees meer in

Hierdie outjie is giftig vir veral hoefdiere en kan opblaaspens veroorsaak. Solank jy dit nie eet nie, geniet hierdie blom se besondere skoonheid.

Elize van Plooysburg vra:

Watter soort blom/onkruid is hierdie? In ons tuin in Plooysburg, Noord Kaap, opgekom.

Dave antwoord:

Elize!

Onkruid? Nee, dis een van ons lieflike uintjies, met die genusnaam Moraea.

Van hierdie blomme is giftig vir hoefdiere, veral beeste, en kan opblaaspens veroorsaak. Solank jy dit nie eet nie, geniet hierdie blom se besondere skoonheid.

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.

afAfrikaans