Leser kry merkwaardige besoeker in sy tuin
14
Oct 2020

Lees meer in

'n Heerlike besoekie van hierdie uiters behendige jagter het ’n inwoner van die Strand te beurt geval.

Aubrey Penderis van die Strand vra:

Hierdie outjie het iets gevang en in my aalwynboom gesit en eet. Dis in die Strand. Watter soort voël is dit?

Aubrey se foto van die kaalwangvalk.

Dave antwoord:

Aubrey,

Kaalwangvalk, nou onlangs herdoop na African Harrier Hawk, in Engels.

Toenemend vind mens hulle in dorpe, waar hulle jag en broei.

Hoekom? Want dorpe is ryk aan duifneste en eekhorings (in die Kaap altans), en ook hoë bome vir nesmaak, veral in bloekoms.

Hulle is behendige jagters, hang aan een poot, terwyl hulle vroetel met die ander.

Heet hulle welkom!

Dit lyk of hy hom sommer tuisgemaak het in Aubrey se tuin.

Taal

Afrikaans AF Dutch NL English EN French FR Italian IT Portuguese PT Russian RU Spanish ES Xhosa XH Zulu ZU

VRA VIR DAVE

Video: waaroor baklei dié bye?

Twee mannetjie-skrynwerkerbye stamp kop oor territorium

Vreemde kersie by Pearly Beach

‘n Leser vra na ‘n interessante rooi kersievrug, en vra of dit eetbaar is.

Leser vra: Siekte by spinasie?

Overwagte siektes kan by spinasie opduik. Hier is ‘n kortpad na behandeling.

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.