Kan Namakwaland se blomme muteer en nuwe spesies vorm?
20
Sep 2020

Lees meer in

Kan Namakwaland se blomme muteer en heeltemal nuwe spesies vorm? Hier is die antwoord.

Braam Maree van Uitenhage vra:

Dit is nou weer blommetyd in Namakwaland. Nou wil ek weet hoekom is dit dat daar nie kruisbestuiwing plaasvind en nuwe mutasies te voorskyn kom nie.

‘n Tipiese toneel uit Namakwaland.

Dave antwoord:

Beste Braam,

Die blommeprag van Namakwaland is so indrukwekkend omdat dit bykans ganse landskappe oortrek met een kleur, een spesie op ‘n slag.

Die rede vir die kombers van kleur is omdat hierdie blomme versteuringspioniers is, en die skouspel ‘n artifak van vorige oorbeweiding is. Binne hierdie blompalet sal soortgelyke spesies wel kruisbestuif deur insekte en die wind, maar dit bly binne die spesie.

Somtyds mag naverwante spesies wel kruis, en só nuwe variasies vorm.

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.

afAfrikaans