Leser vra: Kan bloekombome met popelierbome meng?
14
Okt 2020

Lees meer in

In Suid-Afrika vind mens beswaarlik gemengde opstande van plantasie-bome, omdat ons ganse bedryf fokus op suiwer kompartemente.

Martiens Strydom van Balfour vra:

Kan bloekombome met popelierbome meng?

Ons het popelierbome na saagmeule gestuur, toe laat weet hulle my die grein van die popelier wat tussen bloekoms staan is heeltemal nie dieselfde as wat dit alleen sou staan nie.

Dave antwoord:

In Suid-Afrika vind mens beswaarlik gemengde opstande van plantasie-bome, omdat ons ganse bedryf fokus op suiwer kompartemente.

Die rede is eenvoudig. Om ‘n reëlmatige groeivorm en houteienskappe te kweek, word hierdie opstande metodies en gereeld gesnoei en gedun.

Indien jy nie diep kennis dra van beide spesies se groeiwyse en houtkwaliteite nie, is dit raadsaam om liefs suiwer kompartemente te plant.

VRA VIR DAVE

Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken

‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.

Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?

Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…

Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?

Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.

afAfrikaans