Is Koeberg veilig teen aardbewings?
27
Sep 2020

Lees meer in

Kan die aardbewing enige veiligheidsrisiko's inhou vir die Koeberg-kragsentrale?

By die Koeberg-kragsentrale aan die weskus is (of was) die veiligheidsmaatreëls altyd van die strengste op aarde.

Die ontwerpkriteria het voorgeskryf dat die reaktorkoepel die botsing van ‘n volgelaaide vliegtuig moet kan weerstaan.

Verder is die fondamente na die hoogste standaarde gemaak. Die plasing van die opwekker is juis só gekies, om dit op die mees neutrale en onaktiewe geologie te plaas.

Katastrofes vind wel plaas, maar onthou dat die Japanese reaktor by Foekoesjima gebou is op een van die mees aktiewe seismiese gebiede op aarde.

Maar oor Koeberg sou ek ontspan.

Taal

Afrikaans AF Dutch NL English EN French FR Italian IT Portuguese PT Russian RU Spanish ES Xhosa XH Zulu ZU

VRA VIR DAVE

Video: waaroor baklei dié bye?

Twee mannetjie-skrynwerkerbye stamp kop oor territorium

Vreemde kersie by Pearly Beach

‘n Leser vra na ‘n interessante rooi kersievrug, en vra of dit eetbaar is.

Leser vra: Siekte by spinasie?

Overwagte siektes kan by spinasie opduik. Hier is ‘n kortpad na behandeling.

HERINNERINGE

Dave onthou die Tulbagh-aardbewing

Die nag van die aardbewing het ‘n ander verhaal hom doodluiters op Robertson afgespeel.

Blommetjie gedenk aan my

Dave onthou Ouma Lily, die naeltjies van Robertson en die rite wat moet bly bestaan.

VERKENNINGS

Video: Die hemel is op Spookfontein

’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.

Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou

Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.

Vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis lensiewolke!

Nee, dit is nie ‘n vreemde vlieënde voorwerp nie. Dit is eintlik ‘n baie natuurlike verskynsel, hoewel dit raar is.