Skryf jy vir die Guardian natuur berigte?
Indien nie het ons mekaar misverstaan.
Ek soek na goed wat jy geskryf het oor die natuur en veral die bosveld of soortgelyke habitatte.
Goeie nag
Pieter
Beste Pieter
Ongelukkig skryf ek nie vir The Guardian nie, maar sal natuurlik graag wou. Ek het egter ‘n boek oor plante geskryf, Immergroen: Stories oor plante, uitgegee deur Human en Rousseau, 2009.