Vir hierdie maklike ertjiesop het jy nie baie tyd nodig nie en die bestanddele is maklik verkrygbaar.
Tyd: 10 minute
Bestanddele:
- 600g bevorere ertjies
- Olyfolie
- Blikkie kokosneutmelk
- Ongegeurde Joghurt
- Kruie na smaak
Metode:
Verhit die ertjies met die olyfolie. Voeg kokosneutmelk by. Daarna, verdeel in borde van 2 tot 3 en gooi ‘n lekker stewige lepel joghurt in een. Versier met mint of kruie na smaak.