Ons gekneusde planeet

Ons gekneusde planeet

Ons kan enigiets met die aarde aanvang, ‘n globale kernoorlog, die algehele smelt van al die ys, besoedeling – maar lewe sal aanhou. Maar dit sal nie meer herkenbare lewe wees nie…