Nuwe coronavirus-mutasie: Moet ons bang wees?

Nuwe coronavirus-mutasie: Moet ons bang wees?

Nadat die coronavirus vandeesweek muteer het en opnuut van nertse na mense teruggespring het, is daar paniek oor of ons met ‘n ander gevaar te doene het. Maar moet ons bekommerd wees? En wat kan ons doen om sulke situasie te vermy?

Dis tyd om oor depressie te praat

Dis tyd om oor depressie te praat

Nadat navorsing opnuut gevind het ‘magic mushrooms’ kan depressie help verlig, bekyk Dave weer hierdie siekte wat aan talle van ons se lewens wegkalwe en besin oor alternatiewe behandelings.