
The beauty of science
Beauty includes the mystical and wondrous interaction between man and nature and the mysterious symbiosis between life and art. So, make beauty the fastest arrow in your quiver.
Dave Pepler. Stellenbosch. 2015.
In the news
Die waarheid oor Ivomec – opgedateer
Hierdie artikel is opgedateer nadat nuwe inligting vorendag gekom het. Maar beteken dit ons kan bloot Ivomec in hordes begin drink? Wag so bietjie, meneer en mevrou. Lees eers hier…
Oorweldig inperkings, Covid en sosiale afstand? Hier is raad
Self jong kinders begin die gevolge dra van hierdie gebrek aan sosialisering, en mens kan met ’n groot mate van sekerheid voorspel dat hierdie toestand gaan verdiep oor die komende maande.
Waarom Covid-19 nie mensgemaak is nie
Te midde van ‘n gruwelike pandemie, is daar steeds mense wat volhou dat hierdie koronavirus mensgemaak is. Hier is die feite:
Nuwe coronavirus-mutasie: Moet ons bang wees?
Nadat die coronavirus vandeesweek muteer het en opnuut van nertse na mense teruggespring het, is daar paniek oor of ons met ‘n ander gevaar te doene het. Maar moet ons bekommerd wees? En wat kan ons doen om sulke situasie te vermy?
Is die einde van Covid-19 in sig?
‘n Deurbraak deur die maatskappy Pfizer in die soeke na ‘n entstof vir Covid-19 lyk belowend. Beteken dit die einde is in sig?
More stories
Noodhulp vir Kersfees: Joghurt-yskaskoek
Maak hierdie maklike yskaskoek vir Kersfees of sommer enige geleentheid – jy kan dit in ‘n japtrap aanmekaarslaan!
Video: Die hemel is op Spookfontein
’n Naweek op die wynplaas Spookfontein wys mens weer waar die hemel kan wees.
Avokado’s in ’n neutedop: Wat jy in gedagte moet hou
Dis verstommend hoeveel navrae ek ontvang oor probleme met avokado-bome. Hier is ‘n paar riglyne om suksesvol met hierdie boom om te gaan.
Ask Dave
Eienaardige plant toe al die tyd deur Van der Stel opgeteken
‘n Leser het hierdie vraag oor wat sy in die Kamiesberge opgemerk het.
Leser vra: Wat maak die Janfrederik daar?
Die ongewone gedrag is omdat Janfrederikkies nogal territoriaal is…
Leser vra: Wat maak hierdie reuse-saad?
Jy wil sekerlik so een in jou tuin hê!
Leser vra: Vlieënde gedrog?
Hierdie kalant het eintlik ’n groot rol te speel in ’n ekosisteem.
Leser vra: Blaassprinkaan is dan pienk!
Ek het die kalant nog nie voorheen gesien nie, maar daar is verklarings daarvooor.
Leser vra: Skulp wat saans op dieselfde plek slaap
Hierdie skulpe beweeg weer met laaggety.
Leser vra: Padda soos ’n alien?
Vreemde geluide wat hierdie paddas maak kan hulle dalk na onaardse gediertes laat klink, maar eintlik is hierdie paddas een van my gunstelinge.
Leser vra: Waterskerpioen in my swembad!
Die meneer is een van ons interessante waterinsekte. Maar hanteer hom versigtig…
Video: waaroor baklei dié bye?
Twee mannetjie-skrynwerkerbye stamp kop oor territorium
Vreemde kersie by Pearly Beach
‘n Leser vra na ‘n interessante rooi kersievrug, en vra of dit eetbaar is.
Leser vra: Siekte by spinasie?
Overwagte siektes kan by spinasie opduik. Hier is ‘n kortpad na behandeling.
Leser vra: Wie is hierdie groen meneer?
Hierdie groen meneer het basies een hol struktuur wat dien as ‘n resonansiekamer.
Join me on Instagram

About me
Dave Pepler is a well-known South African environmentalist. After growing up in Robertson in the Western Cape, he attended the Saasveld Forestry College for a National Diploma in Forestry, and also received an MPil in Zoology from Cambridge (UK).
From 1974 to 2005, Dave was a technician and senior lecturer at Stellenbosch University. During that time, Dave was consulted on many projects, both in South Africa and the African continent. Currently, he is best known for hosting the television programme, Groen.
All rights reserved © | Click here to contact web developer